What our customers say after events...

We love going the extra mile for our customers! Here is what they say...

"Baie dankie vir al jou moeite en mooi maak van die plek, ons het dit ongelooflik baie geniet. "

"Baie dankie vir al julle moeite. Die kos was verruklik.... 'n heerlike partytjie saam met my geliefdes.""

"I just wanted to say thank you so so much for such a wonderful day yesterday. Everything was perfect. We appreciate everything you and your team did to make our boys first birthday so special. Your staff are incredible too."

"Hi daar, baie dankie. Ons het baie lekker gekuier."

"Baie dankie vir al julle moeite vanoggend. Ons het baie lekker gekuier en die eetgoed was heerlik!"

"Julle is amaizing. Dankie. Die mense kon nie ophou praat oor hoe lekker die kos en poedings was nie. Alles was perfek. Jou staff was perfek"

"Thank you so much. Everything is lovely. I want to thank you and your staff for everything.

"Thank you so much for hosting our little event today. The food was delicious and the table was so beautifully made up.

We all really enjoyed it and will leave a nice review on your page."

"Hello! Thank you so much for such an amazing event! Everything went perfectly."

"Baie dankie vir jou en jou hele span se moeite vandag! Die kos was heerlik, tafels lekker uitgelê en ons het regtig lekker gekuier. Jou cupcakes en melktertjies was absoluut onverbeterlik!"

"Dit was so lekker. Baie baie baie dankie vir al julle moeite en die kos was amazing. Dankie weereens. Jy het verseker 'n paar returning customers gekry."

"Baie dankie, dit was baie lekker. Dankie vir al die moeite."